• Home
  • About
    • Statement of Faith
    • Our Staff
    • Potchefstroom City
  • Training Courses
    • Prophetic School
    • Transformation Prayer Ministry
    • Relationships & Marriage school
    • Artistic Journalling - online course
  • Ministries
    • Orphanage
    • Operation Refugee
    • Transformation Prayer Ministry
  • Contact
  • Donate
  • Gallery

Heilige Gees Kursus -
In Afrikaans & ​4 weke 

Picture
Wat Behels die Heilige Gees Skool?
Ons gaan 4 Saterdae middae , na mekaar, klas he van 14:00 - 16:00.
Eerste Klas is 13 Julie 2024
Die vier weke sal oor die volgende temas wees:
  • 1) Wat het aan Die Kruis gebeur?
  • 2)  Hoe om die Heilige Gees se stem te hoor
  • 3) Sewe maniere wat die Heilige Gees werk
  • 4) Gawes van die Heilige Gees
Dit sluit ook waarskuwings in van onbybelse profesie

REGISTREER EN ONS SAL JOU INSLUIT IN DIE KLASGROEP! 
Hierdie is 'n korter weergawe van die Online Prophetic School  wat oor 10 weke strek.
​
Betaling:
KOSTES
Kies een van die volgende opsies
  • - R100 .
  • - R300
  • - Reel met ons vir afslag
BANK INFO:
  •  PAYPAL  https://www.paypal.me/7Vorsters
  •  EFT:  YWAM Potchefstroom   Standard Bank Current/Check Rekening no  370820444  Verwysing : HG Kursus_ Jou naam 
  • As jy iemand anders wil borg vir die kurus, laat weet ons! 
Sien julle daar !! 
Wikus Vorster en span
​[email protected] 


    Heilige Gees Kursus

    Registreer / Skryf in 

    [object Object]
Submit
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Home
  • About
    • Statement of Faith
    • Our Staff
    • Potchefstroom City
  • Training Courses
    • Prophetic School
    • Transformation Prayer Ministry
    • Relationships & Marriage school
    • Artistic Journalling - online course
  • Ministries
    • Orphanage
    • Operation Refugee
    • Transformation Prayer Ministry
  • Contact
  • Donate
  • Gallery